Marsha Hunt (aktrise, gebore 1917)

Marsha Hunt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marcia Virginia Hunt
Geboorte 17 Oktober 1917
Chicago, Illinois, Verenigde State
Sterfte 07 September 2022 (op 104)
Sherman Oaks, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1 (deceased)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1935–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marsha Hunt (17 Oktober 1917-7 September 2022) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Pride and Prejudice (1940), Bride by Mistake (1944), Raw Deal (1948), en Mary Ryan, Detective (1949).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search